Tuis

HGK Raadgewend BK is ‘n raadgewende ingenieurspraktyk wat in struktuuringenieurswese spesialiseer. Die praktyk het sy deure op 1 Maart 2006 geopen en is gestig deur Erhard Kruger, wat op daardie tydstip ses-en-twintig jaar ondervinding in struktuuringenieurswese gehad het.

Die velde van kundigheid is:

    • waterhoudende strukture
    • geboue
    • sportstadions
    • industriële strukture
    • rehabilitasie van reservoirs en
      ander waterhoudende strukture
    • brûe en duikers
    • struktuurondersoeke
    • ontwerpverifikasies
    • ingenieursbestuur van projekte
    • spesialisgetuienis in hofsake
    • betonrehabilitasie.